Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Idees by IdeesFabriek - Available

Idees

Nov/Dec 2018
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

Van die REDAKTEUR

BRING JOU EIE SONSKYN SAAM

KERSMARKTE IN NOVEMBER & DESEMBER

TEKEN DIT AAN

PLUK, OES, KOOP EN KOOK IN SEISOEN

OP JOU leeslys

Mooi OP INSTAGRAM

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

Fynbos FEES • Gebruik Moeder Natuur se gratis geskenke as inspirasie vir jou Kersdekor, voeg ’n sagte kleurpalet by en skep só ’n heerlik gesellige kuierplek vir die feestyd.

SOET PRESENTE • Tuisgemaakte geskenke smaak altyd soveel soeter! Volg ons maklike stap-vir-stap-aanwysings om jou geliefdes te bederf.

MINI-VRUGTEKOEKIES

SJOKOLADENEUT-SKUIMPIES

KANEEL-EN-NEUTROLLETJIES

TAKBOKHORINGS VIR ROOMYSHORINKIES

MOOIE MARMERKOEKIES

BUITE DIE BOKS • Raak kreatief met doodgewone karton en riffelkarton wat ideaal is om prettige dekor te maak waarmee jy jou huis oor die feestyd kan opkikker.

KRISMIS-MOOI

Pompoms • As jy nie kan hekel nie, kan jy altyd pompoms maak.

Huisie–vlaggies

KOS KRANSE • SLAAN DIE KUIERGASTE SE ASEM WEG MET ’N FABELAGTIGE EETBARE KRANS VIR JOU KERSTAFEL.

PLASTIEK-SJIEK • Gee jou ou Kersboom van plastiek ’n prettige nuwe voorkoms met een van dié drie maklike idees.

FRAAI TOEGEDRAAI • Maak jou pakkies spesiaal met ons eenvoudige en bekostigbare toedraai-idees en geskenkkaartjies.

STRAND TOE • Hierdie bont gehekelde sak is ewe tuis op die strand as in jou handwerkkamer.

Fyn en vroulik

Glinster BALLE • Druk ons prente oor op lap en maak dan dié dekoratiewe Kersballe.

LIGGIEBOOM • Maak ’n Kersboom van hout met ’n vonkelende koperpyp wat jaar ná jaar feestelik by jou dekor sal inpas.

SOMERFEES • Vir hierdie laaste verf-omtowering van die jaar het ons verffee ’n kleurryke muur vir ’n Suid-Afrikaanse somer-Kersfees geskep.

SINTERKLAAS SE TAS • As jy dié vakansie nié met Jan Tuisbly se karretjie ry nie, kan jy al jou Kersfeesgoed in ’n tas pak en dit saam met jou neem.

Spieëltjie, spieëltjie • Maak hierdie lieflike spieël as geskenk vir ’n spesiale vriendin of gebruik dit om jou eie huis oor die feestyd te versier.

patrone

HANG UIT • Met net ’n bietjie borduur-, klei-en weefwerk kan jy jou eie hangertjies maak en sommer jou spesiale vriendinne ook bederf.

WEEFHANGERTJIES

Skone SLAAP • AS DAAR ’N MAGIESE FONTEIN VAN EWIGE JEUG IS, DAN IS DIT WAARSKYNLIK BEHOORLIKE SLAAP.

Kom ons RUS • As jy reken jy kry meer uitgerig deur elke dag die eerste een by die werk te wees en die laaste een weg, maar jy ’n fout. Al hoe meer navorsing wys hoe belangrik rus is vir produktiwiteit én kreatiwiteit.

MOOIMAAK-GOETERS • As jy baie mooi goed het om te verhuur en ander mense soek bekostigbare mooi goed, is dit mos ’n resep wat móét werk. En dit hét vir Anelma le Roux van Wellington.

SOETE ERVARING • In haar Durbanville-bistro, Chocolat, skep Wilma Basson elke dag vir haar stroom aanhangers ’n bietjie teater - met nostalgie, mooi musiek, heerlike kos en haar onmiskenbare dekorstyl.

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans